Skip to primary content
Skip to secondary content

Christina van Deventer

Author and Illustrator

Christina van Deventer

Main menu

  • Home
  • Achievements
  • Biography
  • Contact
  • First Book
  • Music
  • Publications

Category Archives: News

Post navigation

Newer posts →

Nuwe Stories 2013 kortlyskandidate wys hul skryfstasies

Posted on April 18, 2013 by christina
Reply

Interessant om te sien waar ander mense skryf en waaruit hulle inspirasie put. Kyk gerus hier hoe lyk die finaliste se verkillende “creative spaces”.

Posted in News, Work | Leave a reply

Nuwe Stories 2013 – Eerste weergawes van stories

Posted on April 18, 2013 by christina
Reply

Die eerste weergawes van die kortlyskandidate se verhale kan nou op Litnet gelees word. Klik hier om die verhale, asook terugvoer vanaf die samestellers te lees.

Posted in News, Work | Leave a reply

Nuwe Stories 2013 kortlys aangekondig

Posted on April 11, 2013 by christina
Reply

En ek is een van hulle! Kyk gerus wie die ander kandidate is deur hier te klik.

Posted in News, Work | Leave a reply

LitNet Akademies-resensie-essay: Joan Hambidge oor Nuwe Stories

Posted on March 27, 2013 by christina
Reply

Joan Hambridge het Nuwe Stories 2012 geresenseer. Lees haar resensie hier.

Posted in News | Leave a reply

Bibi Slippers wen Nuwe Stories Kortverhaal kompetisie

Posted on September 14, 2012 by christina
Reply

Baie geluk aan Bibi.

Lees meer oor haar oorwinning, asook die twee naaswenners hier: http://www.beeld.com/Boeke/OnlangsVerskyn/Bibi-Slippers-wenner-van-eerste-NB-Kortverhaalwedstryd-20120914

Lees haar wen-storie “Ikoon” in Nuwe Stories, verkrygbaar in boekwinkels landwyd.

 

Posted in News | Leave a reply

Nuwe Stories Onderhoude op Litnet

Posted on September 13, 2012 by christina
Reply

Al die Nuwe Stories-skrywers vertel vir Bibi Slippers so ietsie van hulself en hul stories.

Lees graag my onderhoud hier:

http://www.litnet.co.za/Article/nuwe-stories-onderhoud-christina-van-deventer

 

Lees meer oor die ander skrywers hier:

http://www.litnet.co.za/Article/nuwe-stories-ontmoet-die-skrywers

 

Geniet!!

Posted in News | Leave a reply

Nuwe Stories op die rakke!

Posted on September 9, 2012 by christina
Reply

Dit is nou tyd om na jou naaste boekwinkel te haas en Nuwe Stories, waarin my kortverhaal “Onder die brug” opgeneem is, aan te koop.

Lees meer oor hierdie opwindende kortverhaal bundel op die uitgewer se webwerf: http://www.nb.co.za/Books/12506

Posted in News | Leave a reply

Post navigation

Newer posts →
Proudly powered by WordPress