Interessant om te sien waar ander mense skryf en waaruit hulle inspirasie put. Kyk gerus hier hoe lyk die finaliste se verkillende “creative spaces”.
Category Archives: News
Nuwe Stories 2013 – Eerste weergawes van stories
Die eerste weergawes van die kortlyskandidate se verhale kan nou op Litnet gelees word. Klik hier om die verhale, asook terugvoer vanaf die samestellers te lees.
Nuwe Stories 2013 kortlys aangekondig
En ek is een van hulle! Kyk gerus wie die ander kandidate is deur hier te klik.
LitNet Akademies-resensie-essay: Joan Hambidge oor Nuwe Stories
Joan Hambridge het Nuwe Stories 2012 geresenseer. Lees haar resensie hier.
Bibi Slippers wen Nuwe Stories Kortverhaal kompetisie
Baie geluk aan Bibi.
Lees meer oor haar oorwinning, asook die twee naaswenners hier: http://www.beeld.com/Boeke/OnlangsVerskyn/Bibi-Slippers-wenner-van-eerste-NB-Kortverhaalwedstryd-20120914
Lees haar wen-storie “Ikoon” in Nuwe Stories, verkrygbaar in boekwinkels landwyd.
Nuwe Stories Onderhoude op Litnet
Al die Nuwe Stories-skrywers vertel vir Bibi Slippers so ietsie van hulself en hul stories.
Lees graag my onderhoud hier:
http://www.litnet.co.za/Article/nuwe-stories-onderhoud-christina-van-deventer
Lees meer oor die ander skrywers hier:
http://www.litnet.co.za/Article/nuwe-stories-ontmoet-die-skrywers
Geniet!!
Nuwe Stories op die rakke!
Dit is nou tyd om na jou naaste boekwinkel te haas en Nuwe Stories, waarin my kortverhaal “Onder die brug” opgeneem is, aan te koop.
Lees meer oor hierdie opwindende kortverhaal bundel op die uitgewer se webwerf: http://www.nb.co.za/Books/12506